Das sagen unsere Kunden

auf Afrikaans

Anonym

»Ek het die afgelope week ‘n week-lange kursus by die MAC Spraakskool in Meersburg, Duitsland gedoen. Dit was ‘n intensiewe kursus - by die skool ingewoon, elke oggend ontbyt in Duits geniet, klas geloop, en middagete ook in Duits geeet! In die aande na die klastyd klein uitstappies gedoen met die hoof van die skool en haar gesin, Claudie en Michael. Werklik ‘n uitstekende manier om vinnig te leer en te vorder. Sal dit ten volle aanbeveel, en weer onderneem. BAIE DANKIE Claudie en Michael! Dit was baie LEKKER !!«

Easiest Website Builder